Professionele Bou Kontrakteurs &
Huis Bouers in Pretoria
BUILDING PROJECT X (PTY) Ltd.
Residensiele Renovasies en Huis Bouers Pretoria
Noem jy dit ‘n huis of ‘n woning, as passievolle huis bouers in Pretoria, verstaan ons wat dit beteken om trots en gelukkig te wees met jou ‘paleis’ of eiendom.
Building Project X, of in kort verwys as BPX, hanteer huisaanbouings, huisverbeterings en die bou van huwe huise in groter Pretoria (Tshwane) area, insluitend Centurion. Bowenal spesialiseer BPX in eiendom ontwikkeling vir nuwe ‘Turnkey’ en bestaande residensiele wonings. ‘Turnkey’ beteken, bewoon onmiddelik, geen verf, konstuksie of renovasie werk benodig.
Project sukses is om doelwitte en ideale volkome te verwesenlik. Daarom kan BPX, met die hulp van ‘n bekwame professionele span, jou ideale verwesenlik: of dit vir ‘n nuwe woning of huisverbeterings is, ons kan dit effektief uitvoer.
Tydens die ontwikkelings proses, van beplanning tot okkupasie, strewe ons na kliente satisfaksie. Dit is ons doel, bowenal.
BPX is geregistreer met die Nasionale Huis Bouers Vereniging (HHBRC), registrasie nommer 300185978
Ons spesialiseer in die volgende areas:
- Bou van nuwe redensiële wonings
- Huis modeleerings kontrakteur
- Kreatiewe huis uitleg verbeterings en vernuwings
- Huis opknappings
- Eiendom ontwikkelaars
- Huis veranderings
- Projek bestuur in residensiele eiendom
Indien u daaraan dink om ‘n nuwe woning te ontwikkel of om huisverbeterings uit te voer, kom gesels met ons by BPX. Huisbou of huis opknappings is wat ons daagliks uitvoer. Daarom sal ons graag met u will gesels oor idees of vrae oor u eiendom.
Leer ons ken

Ons Dienste
Ons is professionele bou kontrakteurs met ervare kennis en ondervinding in the volgende:
- Huis verbeterings
- Nuwe residensiële ontwikkelings ‘Turnkey’
- Renovasies
- Huis aanbouings
- Loodgieters werk
- Elektriesiën werk
- Aluminium deure en vensters
- Gelamineerde vloere
- Metaalwerke
- Verf van huise en dakke
- Professionele klei en porselein teëlwerk
- Waterverdigting en damp skade voorkoming
- Project Bestuur vir eiendomsontwikkeling
- GRATIS gedetailleerde koste analise for nuwe wonings of kwotasies vir verbeterings werk

Stigters
Die Brink broers het Building Project X (PTY) Ltd. in 2016 gestig. Hulle het 18 jaar ondervinding in konstruksie, huisbou, renovasies, verbeterings en aanbouings.
BPX werk in Pretoria, Gauteng. Ons fokus in Pretoria (Tshwane) Metropoolse Raad omgewing, insluitend Ceturion.

Vorige Projekte
BPX se portefolio sluit in kompleks aanbouings en nuwe wonings van verskeie prysklasse.
Kyk gerus deur ons galery na vorige projekte.
We worked with Building Project X to assist with the planning of a house in The Ridge Estate. Cornel’s attention to detail is immaculate and settles only for the best possible solutions. Therefor it was such a pleasure working with them!
Wil u meer weet?
Het u enige vrae waarmee ons kan help? Ons sal baie graag meer van u wil verneem.
Galery
Building Project X (PTY) Ltd.
Waverley, Pretoria
Call Stefan on 083 285 9274
